Ek help graag...

Ek hou nie van oppervlakkige antwoordjies nie. Ons moet dieper dink, dieper vrae vra.

Ek hou van woorde soos moontlikhede, roeping, groei...

Wat van 'n
werkswinkel saam met ander wat dieselfde vrae vra? Of 'n opleidingsgeleentheid waar julle personeel bymekaar kom om toegerus te word?

Hoe klink 'n
bosberaad langs die forelwater? 

Of dalk is jy verantwoordelik vir die
begeleidings-program van 'n skool, 'n gemeente of soortgelyke instansie - ons kan saam iets baie spesiaals vir julle beplan!

Vir die moeilike saak van
verhoudinge tussen spanlede het ek 'n vars benadering wat al die verskil kan maak...

Ek help graag!


Kontak my sodat ons jou unieke Tippet-program kan uitwerk.














Francois Retief
             @